Die Verenigde Arabiese Republiek (V.A.R., Arabies: الجمهورية العربية المتحدة) was 'n unie tussen Egipte en Sirië, wat vanaf 22 Februarie 1958 tot 28 September 1961 as 'n enkele staat saamgesnoer was. Die V.A.R. stort in 1961 na 'n staatsgreep in Sirië in duie. Sirië verklaarde hulself onafhanklik, maar Egipte behou die naam Verenigde Arabiese Republiek tot in 1970, waarna die land se naam na die Arabiese Republiek van Egipte verander is. |
About us|Jobs|Help|Disclaimer|Advertising services|Contact us|Sign in|Website map|Search|
GMT+8, 2015-9-11 20:14 , Processed in 0.160975 second(s), 16 queries .